#teamfiladelfia

Instagram photos and videos

#teamfiladelfia#myfiladelfia#bybelse#berader#bediening#biblical#counsellor#ministry#teamJesus

Hashtags #teamfiladelfia for Instagram

Ek moet ophou om verpleegster te speel vir elke gebreekte hart en siel wat ek ontmoet. Hul gebrokenheid is nie myne om reg te maak nie

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Ek wil ophou om myself met ander te vergelyk en begin vier wie die Here my geskape het om te wees.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

The battle against the devil is waged in your thoughts.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Ons leef op 'n blou planeet, wat om 'n bal vuur draai, langs 'n maan wat die see se getye beheer en jy glo steeds daar is nie 'n god nie? die heelal en alles daar in is 'n groot wonderwerk.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Om vrede te ervaar beteken nie ons is in 'n plek waar daar geen emosionele konflik, geraas, struwelinge of harde werk is nie. Dit beteken om te midde van daardie dinge nog steeds kalmte en rustigheid in jou hart te beleef en dit aan die Here oor te laat. Vrede is 'n vrug van die Gees wat net van bo af kan kom. Bid daarvoor en streef daarna.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Friend, you have to train your mind to be stronger than your emotions.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Wees die lig in ander se donker wêrelde. So verheerlik jy die Vader en maak Jesus tasbaas vir ander. Hierdie plekke is vol eensaamheid, pyn en verwerping. Wanneer jy daar vir iemand gaan bystaan mag hulle dalk vir jou grom, want hulle het vergeet wat liefde is en hoe dit voel as iemand omgee, sonder om iets terug te . Staan net vas in gebed en weet die Here sal deur jou werk.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Meet jou sukses slegs aan wat werklik saak maak: Jou eie geluk en die geluk wat jy aan ander bring. As jy vandag gelag het, geïnspireerd was, of 'n vriend bemoedig het, vir 'n vreemdeling geglimlag het, of nader aan een van jou drome gekom het. Dan was vandag 'n suksesvolle dag.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Never let a stumble in the road be the end of your journey.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Alles wat God oor jou lewe gespreek het, sal gebeur. Verwerping, mislukking en teleurstelling is nie jou lot nie.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Te veel dae word verspil om onsself met ander te vergelyk en vir iets te wens wat ons nie is nie. Almal het hul eie sterk punte en swakhede en dit is eers wanneer ons ons swakhede aanvaar en vrede maak met wie ons werklik is, dat ons sal slaag in ons lewensdoel

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

I have learned time and time again that human beings cannot be saved or fixed or grown by others - they can only be loved. So love them... and love them well. Love them like Jesus instructs us to do.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Moenie dat enige iemand jou oortuig jy kan dit nie doen nie. Die Skrif is duidelik; ons kan enige iets doen deur Jesus wat ons krag gee. Deur Hom is ons tot baie in staat.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Jy kan nie 'n eier gebruik tensy dit gebreek is nie. Gebruik my gebrokenheid tot U eer, Here. Laat my lewe 'n getuienis wees.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

My lewe word nie gebaseer op al die foute wat ek al begaan het nie. Dit getuig van al die genade wat oor my uitgestort word wanneer ek dit die minste verwag of verdien.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Bid soos Nehemia
Wees gehoorsaam soos Daniel
Wees 'n leier soos Moses
Dien ander soos Marta
Glo soos Maria
Veg soos Dawid
Onderrig soos Paulus
Bou soos Noag
Wees lief soos Jesus

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Soms kan 'n moeg of bekommerde siel 'n paar Jesus-vervulde, Bybel-gelowige , enigeen-welkom mense om hulle waardeer sodat daar meer mense saam aan die laste deur gebed dra. Wees daardie persoon vir iemand anders vandag.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

JESUS
born as a baby
preached as a child
killed as a man
arose as a victor
coming back as a
KING

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Volg die skaapwagter, nie die skape nie.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Mag jy vanaand rustig slaap met die wete dat jy beskerm word deur Jesus se bloed en dat die dag van môre nuwe genade & seën inhou.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Ken jou waarde. Skraap jou moed bymekaar en verlaat de tafel as respek nie meer bedien word nie.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Let it go! Let it all go.
Find rest in Jesus name
and never be the same.
In and out
of every breath
He is with you

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Wanneer genade misbruik word, sê ons indirek vir die Here dat ons ondankbaar vir Sy kruisdood is. Dit is nie 'n blanko tjek wat ons grasie gee om te doen wat ons wil sonder dat daar gevolge gaan wees vir ons dade en keuses nie. Wanneer ons Jesus as ons verlosser aanneem moet ons begin heilig lewe uit dankbaarheid en as erkenning dat ons lewe aan Hom behoort. Ons is net in hierdie wêreld om Sy koninkryk uit te brei en nie om deel van die wêreld te word nie.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Jy kan 'n miljoen "likes" op jou sosiale media inskrywings kry... Maar as jy nie lief is vir jouself nie sal dit nooit genoeg wees nie.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Laat alles gaan, wat jou vrede steel. Mense, dinge, situasies, denke of emosies. Vrede manifisteer in die Here se teenwoordigheid, so nooi Hom in hierdie probleem areas in en kyk hoe Hy dit omswaai.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

He restores my soul

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

En sodra die storm verby is, gaan jy skaars kan onthou hoe jy dit deurgemaak het of hoe het jy daarin geslaag het om te oorleef.Jy sal dalk nie eers weet of die storm regtig verby is nie. Maar, een ding is verseker, jy stap as 'n ander mens daar uit, want Jesus gebruik hierdie moeilike tye om ons harte te verander.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Wanneer die Here jou roep om in Sy koninkryk te help sal Hy jou al die krag en mag van die Hemel agter jou staan, want die Vyand gaan sy bes probeer om jou van spoor af te kry.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Laat gaan vandag alles wat jou weer hou van jou beloofde land. Vergewe hulle wat jou seer gemaak het en beweeg aan. Begin leef vir die mooi van môre en los die seer van gister agter jou.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Maak nie saak hoe onmoontlik, onbereikbaar of onvoorstelbaar iets lyk nie, as dit vir jou bedoel is, sal dit wees. Dit is hoe groot die Here se genade is.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

The Lord himself goes before you and shines His light upon you.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Ons dink ons ken mense en reageer op wat ons op die oppervlak sien. Meeste van die kere veroordeel ons hulle, want ons "weet van beter". Die hartseer realiteit is dat ons opsomming van iemand meeste van die tyd verkeerd is omdat ons nie van die emosionele ysberg onder die oppervlak weet nie. Hartseer, verwerping, vrees, angs, depressie is die dryfveer van die wat nie bester weet nie.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Your prayer blueprint - Luke 11 : 2-4

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Moenie jou vrese voed deur te wonder wat gaan gebeur, wat kan gebeur en wanneer gaan dit gebeur nie. Streef na vrede deur net oor te gee aan die wete ... God is in beheer.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Jy mag dalk nie weet waarna toe jy oppad is nie, maar ek waarborg jou die Here weet. Hy hou jou hand vas en is saam jou op hierdie reistog. Hy blaas Sy eie asem in jou hede en toekoms en skyn vir jou 'n lig in die donker onsekerheid van môre. Hou net aan Hom vas.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

2

Love and forgive them as Jesus will do.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Wanneer jy weer wakker word in die middel van die nag, luister na die naggeluide en neem in ... Jy is uitverkies deur die Koning van die Heelal om op hierdie spesifieke tyd op hierdie spesifieke plek 'n impak te maak op die mense en omgewing om jou. Leef dan so wanneer die son opkom.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

God se liefde en genade is groter as jou verlede, hartseer, woede, wonde, onsekerhede & sonde.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Moet nooit pyn toewens aan hulle wat jou seer maak en te na kom nie. Dit is nie wie jy is nie. As hulle jou pyn veroorsaak, moet hulle self emosionele pyn hê. Bid vir hulle genesing toe en lê jou eie seer by Jesus se voete neer.
http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Gelukkige Vadersdag! Dankie vir al die monsters wat julle onder die beddens in die donker verjaag. Dankie vir al die gebede om ons nog 'n dag deur te sien sonder voorval. Dankie vir al die trane wat agter toe deure gehuil word wanneer ons geluk op die spel is. Dankie vir al die lang ure agter 'n lessenaar en verkeer om seker te maak ons het genoeg.

DANKIE VIR AL DIE OPOFFERINGS

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Wanneer mense deur God aangestel word, stuur Hy hulle met Sy gesag om Sy koninkryk regoor die wêreld op spesifieke maniere te vestig. Daarom is dit belangrik dat ons gawes van mekaar verskil. Ons het elkeen ons eie taak om te verrig.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Moet eerder.....
Niks belowe terwyl jy gelukkig is nie
Niks terug antwoord terwyl jy kwaad is nie
Niks besluite neem terwyl jy teleurgesteld is nie.
Rig jou hart en gedagtes eers op die Here voor jy reageer.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Faith is trusting God even when you don't understand His plan.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Moenie toelaat dat die wonde van jou verlede die besluite van jou toekoms bepaal nie.

http://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Fear of rejection is the path that leads to approval addiction.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Nog voor jy besef het dit is 'n probleem, het die Here al reeds die antwoord vir jou beplan. Klop by Hom aan deur gebed en mediteer op Sy woord vir antwoorde.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

2

"Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak." (Spreuke 18:2)

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

My werk is nie om ander te probeer 'fix' nie. My werk is om gehoorsaam aan die Here te wees en by Hom te hoor hoe om daardie mense te hanteer.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Goedhartigheid is 'n eenvoudige manier om 'n ander sukkelende siel te laat verstaan dat daar nog liefde in hierdie wêreld bestaan.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

May God make your days useful; your nights restful; your home peaceful and your efforts fruitful.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Aan die einde van die dag kan ons meer verduur as wat ons ooit dink moontlik is.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

"You belong in this world just as much as anyone else. No matter how others see you or how you see yourself." (Morgan Haper Nichols)

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Elke situasie in die lewe is tydelik. So, wanneer die lewe goed is, maak seker dat jy dit ten volle geniet. En as die lewe nie so goed is nie, onthou dat dit nie vir ewig sal duur nie en dat beter dae op pad is.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

2

Neem 'n irritasie en verander dit in iets net soos 'n oester 'n irriterende sandkorrel vat en dit in 'n pêrel verander. Ons het 'n keuse hoe ons teenoor sitasies en mense reageer.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Paulus het geleer om tevrede te wees met wat hy gehad het. Dit is merkwaardig, aangesien hy so min gehad het. Hy was in die tronk, sonder sy vriende en het nie 'n vrou gehad nie en was vervolg vir sy geloof. Hy het egter gekies om te fokus op sy redding, Sy skepper se liefde en die ewige lewe wanneer Hy sterf. Ons kan beslis by hom leer waaroor die lewe eintlik gaan. Dalk sal ons ook begin meer dankbaar wees.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Don't trade your authenticity for approval.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Jesus se kudde is vir Hom so belangrik dat Hy die afgedwaalde skape gaan haal wanneer hulle ongehoorsaam die veld in vaar sonder Hom. Moet nooit ophou bid vir hulle wat vergeet het om na Sy stem te luister nie.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

Wees sterker as jou grootste verskoning. Moenie dat die uitdagings wat voor jou lê jou bang maak nie. Van uitstel kom afstel.... https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

When you don't "feel" God, remember your walk with him is about so much more than a few emotional goosebumps. He is in fact most verified in your everyday seemingly little acts of obedience.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Vader, help my om nie so in my eie probleme of omstandighede vas te kyk nie. Mag ek altyd onthou om die groter prentjie raak te sien en mag ek nooit U soewereiniteit daaroor vergeet nie.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

2

Mag jy begin 'n lewe leef waar jy genoeg herinneringe opbou om jou lewe in te kleur met die moois van gister en die opwinding van môre.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

0

"As I loved you, love one another." (John 13:34)

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Moenie bekommerd wees oor ander mense se menings van jou nie. God het jou nooit aangesê om hulle te beïndruk nie, net om hulle lief te hê.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

As ons werklik besef hoe groot en kragtig die teenwoordigheid van Jesus in ons lewens is, sal ons minder bang wees.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Vertrou dat God vir jou kind omgee, selfs meer as wat jy doen.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Soms moet ons die uiteinde van 'n slegte besluit of reaksie deursien. Daar is altyd gevolge vir wat ons doen. Maar dit is nie die uiteinde nie en dit bepaal nie jou toekoms nie. Daar kom altyd iets goed uit 'n slegte ervaring, want die Here se genade is nuut elke dag.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

3

The end is often a beginning. Trust the process. Trust Jesus, for He makes all things new.

https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Die duiwel wil hê dat jy jou lewe en realisteit baseer op jou gevoelens. Die Here wil hê dat jy jou lewe en realiteit baseer op wat jy lees in Sy woord. Jou emosies is 'n reaksie op wat met jou gebeur en kan nie vertrou word nie.
https://www.myfiladelfia.com/
#teamfiladelfia #myfiladelfia #bybelse #berader #bediening #biblical #counsellor #ministry #teamJesus

1

Grow through what you go through