Francois Engelbrecht@farmography

Laas naweek was weereens n voorreg!
Dankie Here vir al die reën en die pragtige natuur.
#sonopfarm #Hereisgoedvirons #molopo #sunset #paintedsky #africa #southafrica #cattlefarming #savannah #beautifulnature


1

Amazing! Dankie Here dat U vir ons almal gesterf en opgestaan het!
.
#Hereisgoedvirons #molopo #sonopfarm #dankiedatUopgestaanhet #prysdieHere


1

Niemand het gesê dit gaan maklik wees om te boer nie...
.
#sonopfarm #potatofarming #spilpunt #farminglife #farming #molopo #hullemoesnetgifspuit


0

Eers wonderlike reën en dan n Disneyland/Grand West sonsondergang. So geseënd. Dankie Here!
#dankievirdiereen #dankieHere #disneysunset #sunset #sonopfarm #molopo #rain #beautifulsunset


1

Dit is 34 ton sout vir die plaas (beeste), maar eindlik was dit n 2 uur gym sessie vir my, my pa en die werkers.
#sonopfarm #plaasgym #trotsopmypa #lekkeropdieplaas


0

Die reen gaan kom! Maar vir nou swem ons eers.
.
#naweekkuier #molopo #spilpuntdam #moloposwembad #kleiduifskiet #ouvriende #lekker


0

Voorbereiding vir die nuwe aartappel seisoen. Water is darem maar lewe.
.
.
#sonopfarm #waterislewe #nuwebegin #aartappelland #magdiereenkom
#mensgemaaktereen #spilpunt #molopo


0

Eers wanneer so mannetjie aan jou skoen vasklou, weet mens waarom dit n duiwelsklou genoem word.
.
#sonopfarm


0

Wanneer jy so lank terug by die huis was en terug kom en jou suster se hond glimlag al vir foto's
.
.
#sonopfarm #puppy #puppylove #spaniel #mysustersdog


1

The end of the page